Modulekode | ISA 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | 'n Raamwerk vir inklusiewe onderrig; implikasies vir inklusiwiteit; identifikasie en assessering van hindernisse tot leer; beleide wat betrekking het tot inklusiewe onderwys; die bate-gebaseerde benadering; ‘n sosio-ekologiese model van menslike ontwikkeling; teoretiese perspektiewe in Vroeë Kinderontwikkeling en Grondslagfase deur o.a. Rudolf Steiner, Maria Montessori, Vygotsky, Piaget en Erickson sal bestudeer word in ‘n konteks van moderne Vroeë Kinderontwikkeling. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App